Listen to Alles - EP by Jacob Swann
Jacob Swann
Alles - EP
Album · Afrikaans · 2023
Jacob se sukses met die treffer "Lief" saam met Karlien van Jaarsveld het die deure oopgeruk na 'n pad van nuwe liedjies en 'n kans om die Afrikaanse musiekbedryf in sy sak te druk. Sy langverwagte kortalbum (EP) gee ons 'n blik op sy liedjieskryf vermoë en vernuf as sanger. Die klank is vriendelik, die stories laat jou goed voel en die verwerkings val goed op die oor met 'n stem wat maklik bekoor—Alles vir 'n wenresep.
instagramSharePathic_arrow_out