Music Video

Juanita du Plessis - Lepellê (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Is jy nog kwaai met my? Ag moenie nou al ry Daar's iets wat ek wil vra wat my lelik pla Kom sit nou hier by my 'N man kan nie sonder 'n vrou Mmm om bietjie vas te hou Soos ska-rumba sonder 'n baai En sonder die haai so is ek sonder jou Is jy is jy nog lief vir my? Is ek die een by wie jy nog wil bly Ons kan nog lepellê O bokka as jy my wil hê Ek maak 'n plekkie reg vir jou Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou Maar dan moet jy hier bly My bok is jy nog lief vir my? Ek weet ek kla te veel Maar ek wil jou nie deel Ek sal my bes probeer om al die "moods" te keer Ek sal jou nooit verveel Jy kan maar laat uitbly En 'n lekker lyfie kry Soos patayo sonder bier en 'n braaivleisvuur So is ek sonder jou Is jy is jy nog lief vir my? Is ek die een by wie jy nog wil bly Ons kan nog lepellê O bokka as jy my wil hê Ek maak 'n plekkie reg vir jou Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou Maar dan moet jy hier bly My bok is jy nog lief vir my?, o dan moet jy hier bly My bok is jy nog lief vir my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out