Music Video

Ons Koning Kom (feat. The Riverside Choir)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Wie regeer? Wie is in beheer? Wie's die Begin en die Einde Die Een wat is, wat was en wat kom? My hart wil sing Alle eer wil ek bring Hy's die Weg en die Waarheid Daar's niemand, niemand soos Hy Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof Sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Elke knie sal buig En elke tong sal getuig Hy't die dood vir ewig oorwin Hy't opgestaan! Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof Sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal In 'n donker wêreld vra almal "Wie sal die volk kom lei?" Dis die Ruiter op die witperd Hy kom! Hy kom vir jou en my! Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof Sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out