Credits

COMPOSITION & LYRICS
Vanfokkingtasties
Vanfokkingtasties
Songwriter
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Songwriter

Lyrics

Hier wag ons die seisoene om Daardie skuldgevoel jou medisyne So hou ons aan en verdra net alles My liggaam het al beter dae gesien Jissus, dis gevaarlik hier! Jy kan nog steeds nie vir jou self d___ nie Die winterkinders dans met Sjina vanaand Geld in die hand! Buitenkant! Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos R300! Geografies is ons geïsoleer Verbitter deur jou ervaring Begryp in stilte ons ontwikkeling vertraag deur ons afwesigheid Fokkit, dis gevaarlik hier! Jy kan nog steeds nie vir jou self d___ nie Die winterkinders dans met Sjina vanaand Geld in die hand! Buitenkant! Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos R300! In ons fokkin moer Knieë op die badkamer vloer Ek het jou al daar gesien Ek het jou al daar gesien Die winterkinders dans met Sjina vanaand Geld in die hand! Buitenkant! Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos R300!
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out