Listen to Die Saal Aan Die Muur by Dozi

Die Saal Aan Die Muur

Dozi

Pop

51 Shazams

Lyrics

Die Saal aan die Muur – Dozi Daar's 'n saal wat hang daar aan die muur Dis die saal van my ou vrome dier Jy vra my waarom is my hart so seer Dis die saal wat hang daar agter die deur Daar's sy skoen gespyker bo die deur Dis die skoen van my getroue dier 'N Lee vreetbak in die stal en 'n eensame graf daar op die wal Met my ponie en geweer het ek die hele dag gejaag Nooit in die steek gelaat maar nou Is my ou vriend daar in sy eensame graf En hier sit ek alleen nou elke dag Ja sy saal die hang daar aan die muur Dis die saal van my getroue dier Nooit meer sal hy antwoord op my stem Daar's die saal wat hang daar teen die muur Ja sy saal die hang daar aan die muur Dis die saal van my getroue dier Nooit meer sal hy antwoord op my stem Daar's die saal wat hang daar teen die muur
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out