Listen to Pa Se Song by Dozi

Pa Se Song

Dozi

Pop

40 Shazams

Lyrics

Pa se Song 'n Dag se loon, koue sjieling en 'n kroon Wat hart en siel aanmekaar moes hou En glo in die more, in die middag, In die nag My pa se hand word 'n boom se bas Regverdige hand wat die rigting kon wys My pa se hand word 'n boom se kwas Die jaarringe wat die tyd verpas 'n Bybelse vers word 'n lappieskombers Sorvuldig oor my toegetrek, Ek het opgemerk Deur die dae, deur die maande, deur die jare My pa se hand word 'n boom se bas Regverdige hand wat die rigting kon wys My pa se hand word 'n boom se kwas Die jaarringe wat die tyd verpas 'n Wingerdstok die het oud geword Latte en lote bewaar die geheim In die toekoms, die verlede en die nou
Writer(s): Stef Kruger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out