Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Elizma Theron
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wolfgang Petry
Wolfgang Petry
Composer
Phil Yarden
Phil Yarden
Composer
Holger Obenaus
Holger Obenaus
Lyrics
Norbert Zucker
Norbert Zucker
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics

Lyrics

my storie het begin - seventien - jou gesien jy was n tien voor die gange gewag - met my tas - elke dag ek was lekker laf party vlieg toe mos met mening verby en opsies raak toe al skaarser vir my tot hy eendag wag voor my deur en alles gebeur makie sakie wat jy makie want ek skryf ons storie neer elke dag lees ek hom deur kanie wag dat als gebeur dit makie sakie wat jy makie watter einde jy wil hê wat die mense daarvan sê solank jy warm teen my lê met n gevoel soos die - wil ek sing - wil ek spring nog n hoofstuk begin ek bedoel elke woord wat ek skryf veral oor jou lyf jy't gekom soos n skim om te bly en ek's so bly jy't besluit dit is jy nou klop jy aan my deur en alles gebeur makie sakie wat jy makie wat ek skryf ons storie neer elke dag lees ek hom deur kanie wag dat als gebeur makie sakie wat jy makie watter einde jy wil hê wat die mense daarvan sê nie solank jy warm teen my lê makie sakie wat jy makie want ek skryf ons storie neer elke dag lees ek hom deur kanie wag dat als gebeur makie sakie wat jy makie watter einde jy wil hê wat die mense daarvan sê nie solank jy warm teen my lê wat die mense daarvan sê nie solank jy warm teen my lê
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out