Music Video

Lapaside
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Weir
Weir
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elizma Theron
Elizma Theron
Composer
Weir
Weir
Composer

Lyrics

Ek was nog altyd maar n swakeling Met n hart vol wil doens, maar doen nooit So baie dinge wat ek Graag wil bereik Ek moet nou fokus, ek gaan voor uit Lapaside gee pad hier kom ek Wees n wenner en hou aan glo As iemad tussen jou en jou droom staan Sê lapaside en vat die pad na heel bo Lapaside gee pad hier kom ek Wees n wenner en hou aan glo As iemad tussen jou en jou droom staan Sê lapaside en vat die pad na heel bo Altyd geglo iets sal van self gebeur Maar die dromer in my het ontwaak Het opgestaan en besluit Wat ek wou hê En hier staan ek nou So jy kan ook sê Lapaside gee pad hier kom ek Wees n wenner en hou aan glo As iemad tussen jou en jou droom staan Sê lapaside en vat die pad na bo Daars tevredenheid (hier binne) En trots wat bou (hier in) En n lig wat skyn in jou oë... Ander kyk op na jou (kyk na) Bewonder jou (en glo) Stap die pad saam met jou Hulle sê nou ook... Lapaside gee pad hier kom ek Wees n wenner en hou aan glo As iemad tussen jou en jou droom staan Sê lapaside en vat die pad na heel bo Lapaside gee pad hier kom ek Ek's n wenner ek hou aan glo As iemad tussen my en my droom staan Sê ek lapaside en ek vat die pad na heel bo Lapaside gee pad hier kom ek Jy's n wenner jy hou aan glo As iemad tussen jou en jou droom staan Sê jy lapaside en vat daai pad na heel bo
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out