Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Producer

Lyrics

Ek verloor beheer Dryf rond in die atmosfeer Jy was my als maar mense sweer ek ken Skaars Wat om te maak totaal verstreed Ek moet kalmeer, ek weet, ek weet, Ek moet kalmeer, ek weet, ek weet, ek weet Ek verloor beheer Maar wat kan ek doen as jy nie omgee oor my nie Ek kan nie red wat nie wil bly nie, Kan nie lief bly vir iets wat nie lief is vir my nie, Kan nie bly en die heeltyd stry nie, Kan nie bly en sien hoe jy lei nie Ek kan nie bly nie, kan nie bly nie, kan nie bly nie Ek dog jys anders maar toe nie Ek weet nie wat om te doen nie dit raak al hoe erger nou en ek wonder Is jy nog hier vir my Is jy nog lief vir my Is jy nog hier vir my Wil jy nog by my bly Was jy ooit daar vir my Wat het ek wat het jy gevoel vir my Is jy nog hier vir my Ek dink ons tyds verby Ek verloor beheer Oor als wat ek voel wat ek weet ek kry nog seer ek keer Elke denk al van die woorde weer probeer bevat Ek soek nou weer iewers aanklank in n plek of n Verslaawing maar al waar ek dit moontlik vind is in klank Ek verloor beheer Wil jy dalk weer probeer kom ons maak mekaar weer seer Kom ons huil weer dit sal lekker wees, dit sal lekker wees Kom ons smelt gou weer hierdie ys in ons harte, Brand ons twee se siele swarter net om Mekaar weer te vergeet oor n paar maande Ek dog jys anders maar so toets mens die Waters dit raak al hoe erger nou en ek wonder Is jy nog hier vir my Is jy nog lief vir my Is jy nog hier vir my Wil jy nog by my bly Was jy ooit daar vir my Wat het ek wat het jy gevoel vir my Is jy nog hier vir my Ek dink ons tyds verby
Writer(s): Christoph Kotze, Jean Du Plessis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out