Music Video

4 Nefies
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Juanita du Plessis, Franja Du Plessis & Ruan Josh

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
Ruan Josh
Ruan Josh
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Dis Vrydag aand, skop jou skoene uit Dis 'n onbeplande, vinnige besluit Steek aan die vure, nooi die bure in Die party het begin ... Ons is arm man, die rand is in sy moenie, dit sê nie Die manne praat, die rugby is lekker, kan nie so sê nie Maar bring jou tjoppie, en skiet die proppie af Ja, ons is lekker laf ... Dis 'n bring en braai, ons maak lawaai, kuier tot die hanne kraai Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn Bring, bring die 4 nefies in, chat op 'n lekker ding ... So lig jou glas, hou hom vas, sit hom in 'n ander klas Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn Bring, bring die 4 nefies in, "cheers" op 'n lekker ding ... Op 'n aand waar ons bymekaar kan wees O, met 'n vriend soos jy, vang ons lekker gees Hier gaan ons groot, gooi jou hoogste noot, en kom, die aand is amper om ... Dis 'n bring en braai, ons maak lawaai, kuier tot die hanne kraai Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn Bring, bring die 4 nefies in, "cheers" op 'n lekker ding ... O, so lig jou glas, hou hom vas, sit hom in 'n ander klas Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn Bring, bring die 4 nefies in, chat op 'n lekker ding ... Dis 'n bring en braai, ons maak lawaai, kuier tot die hanne kraai Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn Bring, bring die 4 nefies in, "cheers" op 'n lekker ding ... O, so lig jou glas, hou hom vas, sit hom in 'n ander klas Samesyn, 'n bietjie wyn, onthou tog net die hoofpil pyn Bring, bring die 4 nefies in, "cheers" op 'n lekker ding ... Bring, bring die 4 nefies in, chat op 'n lekker ding
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out