Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Performer
Danny Smoke
Danny Smoke
Programming
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Ek is nie perfek nie, en ekke weet dat ek nie Die beste is, in dinge oor die hart en oor die siel Partykeer is ek simpel, ek praat te veel of bly stil Maar hoop dat jy verstaan, ek wil dit alles met jou deel Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter Is ek beter rondom jou Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is Eks jammer as ek somtyds, al die goeie dinge mis kyk Eks jammer as ek jou nie altyd in gedagte hou Ek hoop jy kan vergewe, en verby die dinge lewe Omdat ek jou belowe, ek dink altyd net aan jou Jy maak iets in my wakker, en al kom jy dit nie agter Is ek beter rondom jou Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is En Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is Jy is, die enigste problem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is Jy is, die enigste probleem wat ek bly mis En alles is net beter as jy by is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is, jy is Ekke wil jou hê omdat jy, jy is
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out