Music Video

Carike Keuzenkamp - Hoeka Toeka (Afrikaans)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Anton Goosen
Anton Goosen
Producer

Lyrics

Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart Op die rug van jou ysterperd Op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja-ja Kom jou liefde my haal? Hoeka Toeka, ja-ja Soos die môre wind op die water Het jou beeld voor my oë gewaai My liefde verraai Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart As die aandster sawens laat In my venster met my praat Dan verlang ek weer na jou As die sonop aan die nag klou Dan verlang ek nog na jou En dan voel ek hoe jou liefde in my are draai Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart Op die rug van jou ysterperd Op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja-ja Kom jou liefde my haal? Hoeka Toeka, ja-ja Soos die môre wind op die water Het jou beeld voor my oë gewaai My liefde verraai Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart As die aandster sawens laat In my venster met my praat Dan verlang ek weer na jou As die sonop aan die nag klou Dan verlang ek nog na jou En dan voel ek hoe jou liefde in my are draai Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart Op die rug van jou ysterperd Op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja-ja Kom jou liefde my haal? Hoeka Toeka, ja-ja Soos die môre wind op die water Het jou beeld voor my oë gewaai My liefde verraai Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart Op die rug van jou ysterperd Op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja-ja Kom jou liefde my haal? Hoeka Toeka, ja-ja Soos die môre wind op die water Het jou beeld voor my oë gewaai My liefde verraai Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart Op die rug van jou ysterperd Op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja-ja Kom jou liefde my haal?
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out