Credits

PERFORMING ARTISTS
Sonja Herholdt
Sonja Herholdt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Anton Goosen
Anton Goosen
Producer

Lyrics

Ken jy ta' Mossie Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans Ken jy die plaaspad Se uitdraai by Waenhuiskrans Ken jy ta' Mossie Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans La la la la la la la la La la la la la la la La la la la la la la la La la la la la la la Die donkielong huil Op ou lang Piet se skoot En die trap orrel skree Die ogge word groot As ou oom Stefaans Sy viool begin stem En tan Fien druk oupa Frans In 'n stywe lyf klem Ken jy ta' Mossie Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans Ken jy die plaaspad Se uitdraai by Waenhuiskrans Ken jy ta' Mossie Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans La la la la la la la la La la la la la la la La la la la la la la la La la la la la la la 'N Ingelse konsertina Speel 'n lekker vastrap In die hoek op 'n sleepwa Is braaivleis en pap En die tannies en die omies Skoffel deur dagbreek toe En die misvloer blink vanaand En ons skree: "Balke toe!" Ken jy ta' Mossie Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans Ken jy die plaaspad Se uitdraai by Waenhuiskrans Ken jy ta' Mossie Se sakkie, sakkie, sakkie, boeredans La la la la la la la la La la la la la la la La la la la la la la la La la la la la la la
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out