Music Video

Bobby van Jaarsveld - Spieeltjie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Lyrics
Jan Wolmarans
Jan Wolmarans
Lyrics
Ruan Theron
Ruan Theron
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer

Lyrics

In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se spieël So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ... Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat's jou naam In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my spieël So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ... Die beelde verander soos die jare verbygaan Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien Spieëltjie, spieëltjie sê vir my... Sal ek by jou my antwoord kry Uit sprokiesland uit sprokiesland
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out