Music Video

Lovesong Letter
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer

Lyrics

Gisteraand het ek 'n brief vir jou geskryf swart op wit my liefde vir jou bely Uit my pen het die woorde min geraak toe skryf ek 'n song want jy weet Hoe ek briewe haat, en hy gaan so ... Hallo my engel wat maak jy nou ek wonder by myself waar is jy nou Dit voel of ek jou so lank terug gesien het vandag het ek seer want ek mis jou so Hierdie is my lovesongletter my briefie net vir jou 'n briefie net om te sê ek is baie Ek is bitter baie lief vir jou Gisteraand het ek die song vir jou gesing uit my mond my hele hart vir jou gebring En daai brief is toe klaar en toegevou maar die woorde klink net beter In 'n song vir jou, en hy gaan so ... 'N Briefie met akkoorde 'n song met my woorde Hierdie is my lovesong net vir jou, en hy gaan so ...
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out