Music Video

Annatjie
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer

Lyrics

Ek sit en wonder wat van jou geword het is jy oraait want jy spook by my Hoe kon ons dan so vinnig groot geword het dit voel dan net soos gister hier by my Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar, Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Tanja baklei As jy sing het ek vir jou geluister al was jy vals was dit nogals mooi En hoeveel keer moes ek antwoorde fluister en elke Maandag 'n nuwe verskoning hoor Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar, Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei Dit was verkeerd maar ek sou alles oor wou hê Ook die jaar toe die Hoërskool ons by die matriekafskeid weg sê Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei Iemand stuur vir jou groete, dit is Annatjie sy sit hier langsaan my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out