Music Video

Bobby van Jaarsveld - Boemelaar
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artist
Coleske Artist
Producer

Lyrics

Ken jy die geheime, die verlede, die gedagtes van die straat? Elke dag sien ons boemelaars wag aan die kant van die straat - oorkant drink sy maat Ek het nie werk nie, ek het nie geld nie, ek het kinders op die straat en 'n vrou wat my haat. 'Seblief meneer wil jy nie help nie Ek soek wit brood maar ek kort twee rand. En iewers langs die pad le my kinders en wag -en hoop en bid vir 'n beter dag as vandag. Maar ek bly hier by julle Al is ons miskien op straat Ek doen my bes vir julle Ek weet ons gaan dit maak Bly altyd lief en nederig - ons almal is gelyk Al is jou skoene stukkend - kyk altyd op en wees bly ... wees bly Kom my kinders jul ma is dood - sy't gebedel met haar lyf Kom my kinders ons vat ons goed, tel op jou boetie en gee my hoed - dis 'n skande om so te staan Maar iewers langs die pad moet ons tog sit en wag Ons vat die pad na die volgende stad Miskien is daar 'n plek wat vir ons wag Droom van menswees in die lewe Ek kry skaam, want my kinders bewe van die honger en die koud en die pyn op hul bene Oorkant die pad stap 'n klompie mense Almal met vervulde wense My dogtertjie vra my: "pa is ons mense" Maar ek bly hier by julle Al is ons miskien op straat Ek doen my bes vir julle Ek weet ons gaan dit maak Bly altyd lief en nederig - ons almal is gelyk Al is jou skoene stukkend - kyk altyd op en wees bly ... wees bly
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out