Listen to Is Ek Nie Die Een by Jay

Is Ek Nie Die Een

Jay

Pop

6,741 Shazams

Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Lyrics
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Lyrics
Jaco du Plessis
Jaco du Plessis
Lyrics
Riana Nel
Riana Nel
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Is ek nie die een wat jou hart, kan laat smelt, as ek aan jou vat? Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê? Dans met my, voor die ritme ons kom kry. Jou nie van my lyf afkry nie. Al is ek nie die een vir jou nie. Dit lyk vir my, asof jy die boodskap kry. As jy my met jou oë verlei. Is ek nie dalk die een vir jou nie? Ek vertrou nie meer my hartklop nie. Maar ek kan jou nie alleen los nie. Is ek nie die een wat jou hart, kan laat smelt, as ek aan jou vat? Is ek nie die een wat jy voel, is bedoel, om aan jou te raak? Is ek nie die een wat jy wens, om weer iets in jou wakker maak. Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê? Wys vir my, of ek ooit jou hart sal kry. Of is dit na vanaand verby? En ek is nie een vir jou nie. Maar sê vir my. Voor die oggend ons kom kry. Is daar darem 'n bietjie hoop vir my? Of is ek nie een vir jou nie? Ek voel wel nie meer my hartklop nie. Maar ek kan jou nie alleen los nie. Is ek nie die een wat jou hart, kan laat smelt, as ek aan jou vat? Is ek nie die een wat jy voel, is bedoel, om aan jou te raak? Is ek nie die een wat jy wens, om weer iets in jou wakker maak. Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê? Ek wil jou nie net vanaand vashou. Ek soek meer as net 'n aand met jou. Want vanaand is jy, jy die een wat ek by my wil hou. Is ek nie die een wat jou hart, kan laat smelt, as ek aan jou vat? Is ek nie die een wat jy voel, is bedoel, om aan jou te raak? Is ek nie die een wat jy wens, om weer iets in jou wakker maak. Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê? Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out