Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Die Flooze
Die Flooze
Vocals
Sorina Flooze
Sorina Flooze
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Sorina Erasmus
Sorina Erasmus
Songwriter
Sorina Flooze
Sorina Flooze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Lyrics

Jo dis Dirk in die huis Pappie die flooze cruise saam Check dit uit dis die tennis tune Ek het gejol saam my tjomma by die witbank dam toe sien ek hierdie Stukkie met 'n speedo aan gewaxde bene met 'n Mallet en n kuif rowwer as die ritme by 'n randburg rave Hoezit Kan jy dans likkewaan Hy tune die Boksburg Body Beat Ken elke tt-tennis trick Hy's 'n vleis paleis 'n fitness freak Noem hom die dansvloer Djokovic Wow jy's 'n keeper jy's 'n catch 'N regte player, gameset match Popalop laat ek jou wys my Roger Federer phase Five love Slaan 'n eis Drop die bal Slaan 'n eis Forward Back and base Ek het weer gaan jol saam my tjomma by dieselfde dam toe sien ek hy't Nou n snow denim broekie aan 'N cowboy hoed en 'n choker chain Reg vir nog 'n rondte in sy Wimbledon game (Gooi daai spiere teen die mure!) Hy tune die Boksburg Body Beat Ken elke tt-tennis trick Sy bene so krom soos n koning kriek Noem hom die dansvloer Djokovic Wow jy's 'n keeper jy's 'n catch 'N regte player, gameset match Popalop laat ek jou wys my Roger Federer phase Five love Slaan 'n eis Drop die bal Slaan 'n eis Forward Back and base
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out