Lyrics

Twintig maande, vyftien dae en sewe minute Dis hoe lank ek jou vas kon hou Jy was die woorde hier in my kop, jy was die lirieke Van die liedjies wat ek nie meer wil onthou Gedagtes draai hier in my kop vanaand Want daar's dinge wat ek nog wou sê O gedigte in my laai wat gaan oor jou Wat ek nie vir jou gelees het nie Sê my waar het die tyd gegaan? Waar lê jy vanaand? Want ek maak my oë toe dan is jy steeds hier Maar ek probeer my bes om jou nie te mis nie Sê my waar's jou hart vanaand? Dis soos 'n wentelbaan Probeer ek om jou draai maar jy staan nie stil nie 'N Leemte in my hart wat ek nie kan vul nie Ek wil graag net weer kamers tel na jy als gevat het Dis soveel moeiliker as wat dit lyk (Dit lyk, dit lyk, dit lyk) Ons het soveel meer uit gekry as wat ons verwag het Sal ek ooit weer in jou oë kan kyk? Gedagtes draai hier in my kop vanaand Want daar's dinge wat ek nog wou sê O gedigte in my laai wat gaan oor jou Wat ek nie vir jou gelees het nie Sê my waar het die tyd gegaan? Waar lê jy vanaand? Want ek maak my oë toe daan is jy steeds hier Maar ek probeer my bes om jou nie te mis nie Sê my waar's jou hart vanaand? Dis soos 'n wentelbaan Probeer ek om jou draai maar jy staan nie stil nie 'N Leemte in my hart wat ek nie kan vul nie Sê my waar het die tyd gegaan? Waar lê jy vanaand? Want ek maak my oë toe daan is jy steeds hier Maar ek probeer my bes om jou nie te mis nie Sê my waar's jou hart vanaand? Dis soos 'n wentelbaan Probeer ek om jou draai maar jy staan nie stil nie 'N Leemte in my hart wat ek nie kan vul nie Waar's jou hart vanaand?
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out