Music Video

Spoegwolf - Cloetesville (Official)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Performer
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Performer
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Performer
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Songwriter
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Songwriter

Lyrics

Daars n vuur in Cloetesville Jy hou ons baba stuif en stil Onder in die agter tuin Staan n engel Nog in pyn na vloed Na die val Ons drink bier van mel en roet En praat oor dinge wat ons pla Hou net stil die wilde pyn Soos n engel Hak in my Na die vloed Na die val Jy sê dis nou Moeilik Ek kan voel Jy is wakker Dis als Stadig Maar daar is nou N nuwe lewe In jou Arms Daar is n stilte in jou kyk Iets wat agter in my bly Weg van al die vrees en bloed En stories Wat my sny na die vloed Na die val Dis my tweede rondte hier En al daai fokkers hang nog rond Jy is die gekraakte ruit Tussen my en Al die skyn Van ons donker son Jy sê dis nou Moeilik Ek kan voel Jy is wakker Dis als Stadig Maar daar is nou N nuwe lewe In jou Arms Jy sê dis nou Moeilik Ek kan voel Jy is wakker Dis als Stadig Maar daar is nou N nuwe lewe In jou Arms Daarse vuur in Cloetesville
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out