Music Video

Elandré - Estetika (Official Audio)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré
Elandré
Producer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Lyrics

Hoe lank wag ek al vir die landing So hoog het jy my ek sal moet aandring Dat jy maar net hier bly Jou in 'n rooilig-kroeg gekry Sedert is jy al waaroor ek sing Skoenboks-woonstel muur geen versierings Eerste oogopslag was 'n viering Ek is geleer, ek moet kyk nie vat Ek's met jou visueel gelat In my sak is daar nou 'n duur ring Wil jou teen my mure hang En jou nooit vervang, my lief 'N Kunswerk fyn geverf 'N Topklas kyk bederf argief Estetika Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar So bly by hierdie prentjiemooi bekoordenaar So pligsgetrou geval vir jou Alles want ek's mal oor jou Estetika Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar My lewe lank vir daardie oomblik opgespaar Sal alles doen om dit te hou Alles want ek's mal oor jou Estetika Ek's so visueel was nog altyd Mooi genoeg en kyk ek gee al my tyd Met jou was daar soveel meer Die skildery het my magsbeheer Noem my maar 'n skatryk belegger Voor jou was ek 'n vyf woord versegger Ek wil jou teen my mure hang En jou nooit vervang my lief My lief 'N Kunswerk fyn geverf 'N Topklas kyk bederf argief Estetika Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar So bly by hierdie prentjiemooi bekoordenaar So pligsgetrou geval vir jou Alles want ek's mal oor jou Estetika Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar My lewelank vir daardie oomblik opgespaar Sal alles doen om dit te hou Alles want ek's mal oor jou Estetika Estetika Estetika
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out