Upcoming Concerts for Jack Parow
Top Songs By Jack Parow
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Loki Rothman
Performer
Zander Tyler
Performer
Johannes Gerhardus Terblanche
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Loki Rothman
Songwriter
Zander Tyler
Songwriter
Johannes Gerhardus Terblanche
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Producer
Lyrics
So, swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
Swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
O ja die yskas is gestock
Vol koue bier en vol chops
Bokke bring die beker back home
Die vuur brand al 'n week
To make the kole gereed
Bokke bring die beker back home
Die bure is al kwaad
Ek gil tot laat in die aand
Bokke bring die beker back home
Maar my vibe is altyd goed
Daar's net Bokke in my bloed
Bokke bring die beker back home
So, swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
Swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
Drink agt-en-veertig uur al bier
Maar dis so blêrrie duur
Bokke bring die beker back home
Ek smokkel Klippies en Coke
Want die exchange rate maak my broke
Bokke bring die beker back home
Jy kry my heel voor in die ry
In my Crocs en Springbok trui
Bokke bring die beker back home
Hou julle mondjies maar still
As ek BOKKE kliphard gil
Bokke bring die beker back home
So, swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
Swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
So, whether jy 'n Aussie is
Of jou hart met Ierland rus
Bokke bring die beker back home
Of jy's 'n Argentyn
Of dink die Pommies is main
Bokke bring die beker back home
You can sing Allez Les Bleus
But there's no chance for you
Bokke bring die beker back home
Jy kan die hakka maar doen
Die cup kom pappa toe
Bokke bring die beker back home
So, swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
Swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
So, swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
Swing die ball
Laat die drieë rol
Bokke bring die beker back home
Bokke bring die beker back home
Bokke bring die beker back home
Writer(s): Zander Tyler, Loki Rothman, Johannes Gerhardus Terblanche
Lyrics powered by www.musixmatch.com