Listen to My Hart Is 'n Trein by VOLK

My Hart Is 'n Trein

VOLK

Alternative

Lyrics

My hart is 'n trein wat aanhou trek Aan 'n tien ton trok vol van die skepper se werk Dié man het 'n plan sê my ma vir my Maar ek en hy het alweer baklei Tj tj tjoe tjoe My hart is 'n trein wat loop op brandewyn Tj tj tjoe tjoe My hart is 'n trein baby Dis laat in die aand by die local bar Hy's ver weg, maar ons praat met mekaar Ek sê eendag sal ons cool wees voor die einde kom Ons altwee maak maar voute wat net een van ons sien kom Hy sê hoe anders. Ons ry net die branders Tj tj tjoe tjoe My hart is 'n trein wat loop op brandewyn Tj tj tjoe tjoe My Hart is'n trein baby Tj tj tjoe tjoe My hart is 'n trein wat loop op brandewyn Tj tj tjoe tjoe My hart is 'n trein baby Ek sê ek kan nie vergeet dat ek weet hoe dit was voor die bom of die byl ons laat huil vir 'n pyl Want wat anders? Ons ry net die branders Tj tj tjoe tjoe My hart is 'n trein wat loop op brandewyn Tj tj tjoe tjoe My hart is 'n trein baby
Writer(s): Franco Du Toit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out