Music Video

Bok Van Blerk - Koue Voete En Warm Liefde
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Lyrics

Hey Willemiena kan jou voete dans Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat, laat in die aand Hey Willemiena is jou wereld blou Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout. Ek onthou nog hoe jy die komberse steel op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. Met jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Hey willemiena hoor jy soek nou werk Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd. Se my willemiena dink jy ons sou werk Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry. Ek onthou nog hoe jy die komberse steel op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. Met jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ek onthou nog hoe jy die komberse steel op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my. Met jou koue voete langs my warm lyf ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my. Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my.
Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out