Listen to Kouevuur by Dozi

Kouevuur

Dozi

World

699 Shazams

Music Video

DOZI KOUEVUUR
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dozi
Dozi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Koos Du Plessis
Koos Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Die kole, gloei soos vroeer aande Maar die vuur brand in my kop En 'n ysige wind skroei my hande Vas teen die beker met dop En die ryp is 'n vlam om my voete Maar die koue brand in my bors En ek drink en ek dink aan die soeter Wyn teen die groter dors Met 'n koue hart tot die more uur Drink ek met 'n vuur in my kop En ek voel die koue Ja ek voel die vuur Dit vreet my stuk stuk op Ja daar is te veel met die wereld gefoeter Daar is te veel met die mense gemors En ek drink en ek dink aan die soeter Wyn teen die groter dors Met 'n koue hart tot die more uur Drink ek met 'n vuur in my kop En ek voel die koue ja ek voel die vuur Dit vreet my stuk stuk op Ja die laaste versie het Koos geskryf Vir Jan Van Riebeeck En vir Bartholmeus Dias en vir Vasco da Gama Ek dink vir Piet Retief en vir Andries Pretorius Vir Dingaan en vir Chaka Zulu Vir Bles Bridges, Worsie Visser Vir Ge Korsten vir Tolla van der Merwe Vir almal wat hier was En nou nie meer hier is nie Al die helde Na al die geploeter Le diep onder die aarde se kors En ek drink en ek dink aan die soeter Wyn teen die groter dors Met 'n koue hart tot die more uur Drink ek met 'n vuur in my kop En ek voel die koue ja ek voel die vuur Dit vreet my stuk stuk op Dit vreet my stuk stuk op
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out