Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jakkie Louw
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jakkie Louw
Producer
Lyrics
Ek soek daai mosambiek-met 'n tiek, 'n bietjie R&R sal ek geniet
Gee my net 'n slukkie van 'n lekker
Los lippie, dan voel ek mos weer mens
Vat weer die pad na die land, van die son, die see en spierwit sand
Kom maak net 'n kappie by my lekker
Afdakkie, dis klein maar langs die see
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie

Dippe Dittle was die naam, proe so lekker as ek ontspan
Die aand was net te kort, toe ek rammetjie uitnek word
Die mense sê ek raas, maar ek's mos eintlik van die plaas
As ek partyjie hou, hier's 'n R&R vir jou
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie...
Ek raak toe wakker in die son, die smaak vir gister in my mond
My kop voel soos 'n cracker, ek voel nie baie lekker
My vriend sê toe "hey, kry vir jou van daai mosambiek met 'n tiek"
"Net 'n bietjie R&R sal jy geniet"
Vat net 'n slukkie van 'n lekker los
Lippie, dan voel jy weer soos 'n mens
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie
Rum en raspberry, maak my very merry
Maak die morning-morning, ek 'n nagmerrie
(Dis is nou die lekkerste wat ek nog ooit gevoel het)
Writer(s): Jakkie Louw
Lyrics powered by www.musixmatch.com