Listen to Ewige Liefde (Hier In My Hart) by Kurt Darren

Ewige Liefde (Hier In My Hart)

Kurt Darren

Afrikaans

1,259 Shazams

Music Video

Ewige Liefde (Hier In My Hart)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Kurt Darren

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
R. Unger
R. Unger
Composer

Lyrics

As ek na die verlede kyk Gebroke liefde en ek is so spyt Die lewe hier rondom my Gaan langs hierdie paadjie so gou verby Jy is 'n deel van my weggeneem Waarheen nou, ek is so alleen Ek voel nie reg om voort te gaan Maar weet ook nou dat jy by my sal staan Ek wil my arms so graag om jou vou So stewig vashou, kan jy dit nog onthou Al die verlore dae daarmee heen Waarheen nou ek is so alleen Hier in my hart Verlore in smart Ja ek glo in jou Waar is die liefde nou Jy't mos vergeet My woorde bly steeds Dat jy weer vir my Ek gaan jou eendag kry Hier in my hart Verlore in smart Ja ek glo in jou Dis jou liefde wat bou Ons hier bymekaar nou Wat maak ek nou Eendag sal ek aan jou bewys Dat ons paadjies Nog eenkeer gaan kruis Ons liefde weer bymekaar Sal ons die liefde weer ervaar Ja my hart sal jou nie verlaat Waarheen nou, Is dit dalk te laat Hier in my hart Verlore in smart Ja ek glo in jou Waar is die liefde nou Moet ek nooit vergeet My woorde bly steeds Dat jy weer vir my Ek gaan jou eendag kry Hier in my hart Verlore in smart Ja ek glo in jou, Dis die liefde wat bou En hier bymekaar hou Wat maak ek nou
Writer(s): Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out