Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Albert de Wet
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Albert de Wet
Songwriter
Lyrics
Jy's 'n droom wat waar geword het
Jy's die engel wat my hart gered het
En daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan leef nie
As jy vra sal ek jou alles gee-e
Ek gee jou my hart, jy kan dit kry
Bly nog net 'n bietjie bietjie bietjie by my-y-y
Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan bly-y-y
Gee my jou hand om vas te hou
As ek droom is jy altyd hier by my
Ek sal jou nooit uit my vingers laat gly
Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan leef nie
Jys die een vir wie ek lank gewag het
Nou's jy meer as wat ek ooit verwag het
Ek gee jou my hart, jy kan dit kry
Bly nog net 'n bietjie bietjie bietjie by my-y-y
Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan bly-y-y
Gee my jou hand om vas te hou
Ek onthou toe jy wou weghardloop en nooit terug keer nie-e-e
En nou's dit net ek en jy-y-y
Ek gee jou my hart, jy kan dit kry
Bly nog net 'n bietjie bietjie bietjie by my-y-y
Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan bly-y-y
Gee my jou hand om vas te hou
Writer(s): De Wet Albert
Lyrics powered by www.musixmatch.com