Music Video

Ek en Jy
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Dis jou oë, jou oë wat dit aan my doen Dis jou mond wat ek heeldag net wil soen Maar die glimlag wat jy elke keer gee Wat my van my voete afvee Dis dit wat in my gedagtes bly Ek glo in al die woorde wat jy sê As ek jou net vanaand by my kon hê Maar jy staan in jou eie rigting En van my weet jy tog so min As ek, as ek net vir jou kon sê [Koor] Jy's 'n deel van my en ek sal vir altyd wag Ek staan hier en huil en jy's die een wat lag Sê my hoe jy oor my voel, en of jy werklik als bedoel Ek en jy is al wat bly hier in my hart Ek en jy Net vir jou sal ek elke ster gaan haal En met alles wat ek het die prys betaal Maar is dit werd om hier te wag Want ek staan hier elke dag en nag Om net, om net dit vir jou te sê [Koor x 2] Jy's 'n deel van my en ek sal vir altyd wag Ek staan hier en huil en jy's die een wat lag Sê my hoe jy oor my voel, en of jy werklik als bedoel Ek en jy is al wat bly hier in my hart Ek en jy
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out