Music Video

Kaalvoetkind (feat. Amanda Cevallos)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Gee my n bietjie meer son n bietjie Meer see tone in die sand elke tree 'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly Sluit die deur ons vat die pad want die Bosveld stilte roep my hart Ja n kaalvoetkind sal ek altyd bly As die stad se liggies dof raak Is dit die sekel maan wat my steeds Bekoor As die geraas vir my te veel raak Wil ek vlug tot daar waar ek myself Verloor Gee my n bietjie meer son n bietjie Meer see tone in die sand elke tree 'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly Sluit die deur ons vat die pad want die Bosveld stilte roep my hart Ja n kaalvoetkind sal ek altyd bly Sal ek altyd bly Hiers ek gebore hier wil ek sterwe Met die blou lug afrika asem in my Dit wat my hart vra le hier gebere In die vlaktes raak die kind in my weer Vry Gee my n bietjie meer son n bietjie Meer see tone in die sand elke tree 'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly Sluit die deur ons vat die pad want die Bosveld stilte roep my hart Ja n kaalvoetkind sal ek altyd bly As die wiele draai klim ek op gaan Saam Want bymekaar is ons nooit alleen Elke saamwees oomblik koester ek Want ons dans dans in die reen Gee my n bietjie meer son n bietjie Meer see tone in die sand elke tree 'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly Sluit die deur ons vat die pad want die Bosveld stilte roep my hart Ja n kaalvoetkind sal ek altyd bly Gee my n bietjie meer son n bietjie Meer son tone in die sand elke tree 'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly Sluit die deur ons vat die pad want die bosveld stilte roep my hart Ja n kaalvoetkind sal ek altyd 'N Kaalvoetkind sal ek altyd 'N Kaalvoetkind sal ek altyd bly Sal ek altyd bly
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out