Music Video

THEUNS JORDAAN, JUANITA DU PLESSIS - Daar
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Jy hoor my nie, as ek fluister Jy kry my niem, ons paaie duister My hart was nog altyd 'n kluis Vol geheime in die nag Wat niemand hoor nie., Le my siel verskuil agter bome Of tussen lynem, van lee akkoorde Jy soek my dalk op 'n plek waar ek nooit sal wees nie Maar as jy net luister, as jou hart net luister. In die sout van my trane Van seerkry wat rol oor my wange Sal jy my kry In die holte wat leegle daar tussen jou arms Daar sal jy my kry In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is Daar sal jy my kry In die stilte wat hang om ons Wat alles vertel oor ons Daar sal jy my kry Daar sal jy my kry. Ek se soms, wat ek nie bedoel nie Jy verstan my nie, ek weet nie hoekom nie Jou antwoord le ontbloot voor jou oe sonder woorde Maar jy soek my nie, jy soek nie genoeg nie. In die sout van my trane Van seerkry wat rol oor my wange Sal jy my kry In die holte wat leegle daar tussen jou arms Daar sal jy my kry In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is Daar sal jy my kry In die stilte wat hang om ons Wat alles vertel oor ons Daar sal jy my kry Daar sal jy my kry. Jy dink jy ken my Dink jy's naby, maar tog is jy ver van my Kyk net verby my oe na dit wat dieper le In die sout van my trane Van seerkry wat rol oor my wange Sal jy my kry In die holte wat leegle daar tussen jou arms Daar sal jy my kry In die woorde wat my sal aanvaar net soos ek is Daar sal jy my kry In die stilte wat hang om ons Wat alles vertel oor ons Daar sal jy my kry Daar sal jy my kry. Ek weet dis jy oo-ooh-a Ek weet dis jy oo-ooh-a Wat my sal kry.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out