Music Video

Die Onse Vader
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emerson
Emerson
Songwriter

Lyrics

Ons Vader wat woon in die hemel Geheilig sy U naam Laat U ryk kom U wil geskied Soos in die hemel So ook op die Aarde Gee ons vandag ons daag se brood En vergewe al ons skulde Net soos ons vergewe Die wat teen ons sonde Laat kom ons nie in die versoeking Maar verlos ons van die bose Want U is die ryk en die sterkte en die Here Vir ewig En ewig Amen
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out