Music Video

Op Blouberg Se Strand
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Christopher Torr
Christopher Torr
Lyrics
T. Christen
T. Christen
Lyrics
U Jürgens
U Jürgens
Composer

Lyrics

Die golwe weet waar breek die branders Hulle dink hulle is vry Die wolke wentel om die hemel maar op die winde moet hul ry Dis vroeg in die dag op blouberg se strand Die wind gaan nog waai die son gaan nog brand Maar dis koel in die lang nag En ons groet die dag Goeie more my sonskyn goeie more my kind Kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei en die strale sal brand Maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand Daar is wit gekalkte huise en ou tafelberg Daar is hengelaars met stok en hoed wat vroeg visse tel My pa se my kind ons moet swart mossels vind Ons is lief vir die see ek is lief vir my kind Ja dit is koel na die lang nag en ons groet die dag Goeie more my sonskyn goeie more my kind Kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind Die son sal ons skroei en die strale sal brand Ooh maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand Goeie more my sonskyn goeie more my kind Kom ons draf langs die strand kom ons ry op die wind Die son sal ons skroei en die strale sal brand Maar dis vroeg in die dag op blouberg se strand
Writer(s): Udo Juergens, Thomas Christen, Christopher Sidney Willou Torr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out