Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los Ken jy die spore van saam wees deur die droë Karoo Waar elke oomblik tussen ons geanker bly Waar al my wense lê en wag om jou te kry O, Bring, Bring jou mooiste drome Bring jou self, jou liefdes woorde Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes Graveer my name in jou gedagtes Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo. Soek jy 'n skuilplek waar die vrees in jou laat bedaar Soek jy 'n lê plek wat jou warm hou in die nag Oor berg en dalle loop ek vir jou as jy verdwaal Op die horison se lyn kom ek jou haal. O, Bring, Bring jou mooiste drome Bring jou self, jou liefdes woorde Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes Graveer my name in jou gedagtes Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo. Bring, Bring jou mooiste drome Bring jou self, jou liefdes woorde Jou huis is waar die hart is in die klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes Graveer my name in jou gedagtes Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo. Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo. Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo.
Writer(s): Juanita Du Plessis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out