Music Video

Dagboek Van ‘n Ma
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Soms kan ek vir ure net verwonderd na jou kyk As jy speel en lag van pure plesier Soms kan ek in stilte net na jou gesiggie kyk Dan weet ek jy is van bo gestuur Mamma, tyd gaan gou verby en vinnig word ek groot Ek wens ek kon nog sit hier op jou skoot Jou lewenspad is uitgelê en niemand kan dit keer Om hoog te vlieg is wat ek jou wil leer Sweef saam met my op die rug van die wind En ek sal jou wys waar jou hart is my kind Als kan vergaan maar my liefde bly staan Want jou hart is aan myne gebind [Koor] Ek is hier as jy 'n vriend wil hêt wat saam kan lag en huil Ek is hier, ek hou jou altyd vas, en ek sal dit nooit verruil Ek is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee Ek is hier, my kind, ek is hier As ek dan eendag weggaan, na die huis vir jou en my Mamma, sal ek jou altyd onthou Daar waar ek vir jou wag sal jy by my kom bly En ek weet dat God Sy hand oor jou sal hou Sweef saam met my op die rug van die wind En ek sal jou wys waar jou hart is my kind Als kan vergaan maar Sy liefde bly staan Want jou hart is aan myne gebind [Koor] Hy is hier as jy 'n Vriend wil hê, wat saam kan lag en huil Hy is hier, Hy hou jou altyd vas, en Hy sal dit nooit verruil Hy is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee Hy is hier, my kind Hy is hier Ek is hier as jy 'n vriend wil hêt wat saam kan lag en huil Ek is hier, ek hou jou altyd vas, en ek sal dit nooit verruil Ek is hier om elke traan te vee, en alles te kan gee Ek is hier, my kind, ek is hier Ek is hier...
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out