Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Jy praat, praat, praat net soos 'n papagaai Dan sê jy ek hou my doof En jy ruk, ruk, ruk jouself in 'n krul Ja jy't mos jou eie wil Maar vanaand as jy langs my kom lê En jou rug op my wil draai Dan sit ek my arm om jou lyf en sê Onthou, onthou Jy's my hart se punt Jy's my warrelwind Ek vrek nogsteeds oor jou Jy gee my hoendervleis Jy laat my hare rys En my tone krul om oor jou Jy's my liefste ding Jy's my tingeling En oulik, oulik verby Jy's my hartedief ek het jou baie lief En jy bly nog die een vir my Jy maak my kop skoon deurmekaar Ek weet nie moet ek lag of huil Jy's altyd reg, reg, reg en ek's verkeerd Ek kry net nooit 'n beurt Maar vanaand as ek langs jou kom lê En ek my rug op jou wil draai Dan sit jy jou arm om my lyf en sê Onthou, onthou Jy's my hart se punt Jy's my warrelwind Ek vrek nogsteeds oor jou Jy gee my hoendervleis Jy laat my hare rys En my tone krul om oor jou Jy's my liefste ding Jy's my tingeling En oulik, oulik verby Jy's my hartedief ek het jou baie lief En jy bly nog die een vir my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out