Music Video

Hart vol Drome - Juanita du Plessis and Theuns Jordaan (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
J. Duplessis
J. Duplessis
Songwriter

Lyrics

Met 'n hart vol drome 'N Hart vol liefde Ek hoor jou stem Die winde van tyd bring jou woorde nader Is dit jou kreet? Jy het my nog nooit vergeet nie Ek hoor jou naam Elke noot in my hart se lied kry lewe Hier's ek nou ek wag al jare lank vir jou Elke ster in jou oë laat my weer glo Dat ware liefde nog bestaan Kan jy die ritme voel hoe dit oor my spoel? Waar ek voor jou deur kom staan Met 'n hart vol drome 'N Hart vol liefde Saggies toegevou Het dit vir jou gehou As jy roep sal ek luister As jy vra sal ek fluister Elke woord vir jou bewaar En nou weet ek drome word nog waar 'N Weer begin Elke nuwe seisoen bring nuwe lewe Die toekoms wag Daar is lig na donker nag Elke ster in jou oë laat my weer glo Dat ware liefde nog bestaan Kan jy die ritme voel hoe dit oor my spoel Waar ek voor jou deur kom staan Met 'n hart vol drome 'N Hart vol liefde Saggies toegevou het dit vir jou gehou As jy roep sal ek luister As jy vra sal ek fluister Elke woord vir jou bewaar En nou weet ek drome word nog waar Met 'n hart vol drome 'N Hart vol liefde Saggies toegevou Het dit vir jou gehou As jy roep sal ek luister As jy vra sal ek fluister Elke woord vir jou bewaar En nou weet ek drome word nog waar Met 'n hart
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out