Music Video

Bulle bo!
Watch {trackName} music video by {artistName}

Lyrics

Bulle bulle bo! Bulle bulle bo! Ons was almal moedeloos Ons het altyd staan en bloos My hart het my maar elke keer getroos Vergeefs het ons probeer Maar die wiel draai weer 'n keer Kyk om jou rond en sê my wat gebeur Bulle bulle (bo!) Dis net die bulle (bo!) Ek dra jou altyd in my hart Bulle bulle (bo!) Ons staan by julle Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul Ou wp het gaan lê Dis wat ek altyd nog wou hê Dis lekker om te sê wat ek wil sê Die sharks is oor die muur En 'n cheetah is baie suur Want die currie cup se plekkie is nou hier Bulle bulle (bo!) Dis net die bulle (bo!) Ek dra jou altyd in my hart Bulle bulle (bo!) Ons staan by julle Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul Waar is die leeus dan nou Hulle liggie brand maar flou Pik hulle dalk 'n traantjie in die mou Nou kan jy my maar glo Kom ons sing dan almal so Want die bulle die bulle bly maar bo! Bulle bulle (bo!) Dis net die bulle (bo!) Ek dra jou altyd in my hart Bulle bulle (bo!) Ons staan by julle Sê maar wat jy wil ek bly 'n bul, o het ek jou gesê ek bly 'n bul Mmm sê maar wat jy wil, ek bly 'n bul!
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out