Lyrics

nommer een se probeer maar maar weer dink nig n tweede keer dis n les om te leer daars mense wat wil probeer die wat wil vergeet dan kry jy die wat wik en weeg stort hulle woorde oor jou leeg maar die wat weet ken die antwoord en die geheim gesien tel tot tien as niks vir jou wil werk nie voor jou le n berg al voel jy nie te sterk nie en jou.geduld begin jou terg as al die ure in jou dae net te kort is kom tot rus nommer een se probeer maar weer dink nog n tweede keer dis n reis om te leer nommer 3 is vir kalm bly 4 is vir loop verby 5 in n ry nommer 6 se jy moet bedaar 7x7 se vergewe mekaar nommer 8 se hal diep asem en op 9 maak toe kou jou tel tot 10 as alles net verkeerd loop die opdraand is steil as al die vrede in jou uitloop jy in n hoek wil sit en huil as al die ure in jou dae net te kort is kom tot rus nommer 1 se probeer maar weer dink nog j 2de keer dis om les om te leer nommer 3 is vir kalm bly 4 is vir loop verby 5 in n ry nommer 6 se jy moet bedaar 7x7 se vergewe mekaar nommer 8se haal diep asem en op 9 maak toe jou oe tel tot 10
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out