Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Wees lig Wees 'n lig wat in die donker skyn Lig Laat die duisternis verdwyn Wees lig Soos 'n lamp wat lig vir ander gee Lig Wees lig, elke tree Jou oe is die vensters om die vuur te wys wat binne jou brand Jou lewe is die padkaart wat die weg wys na die beloofte land Jou hande wys sy liefde wat gebrokenes met troos omvou Jou voete los die spore van die waarheid vir almal agter jou Wie sal Hy kan stuur om sy lig te wees Wie is bereid om die sout vir die wereld te wees Dis ek en jy Wees lig Wees 'n lig wat in die donker skyn Lig Laat die duisternis verdwyn Wees lig Soos 'n lamp wat lig vir ander gee Lig Wees lig, elke tree Sonder woorde kan jy die bybel vir die wereld wees In hoe jy lewe le die verhaal wat ander tussen die lyne lees Wat doen jy vandag om jou naaste in liefde te dien Wat doen jy vandag sodat almal Jesus in jou oe kan sien Sal Hy jou kan stuur om sy lig te wees Is jy bereid om sout vir die wereld te wees Staan op en kom Wees lig Wees 'n lig wat in die donker skyn Lig Laat die duisternis verdwyn Wees lig Soos 'n lamp wat lig vir ander gee Lig Wees lig, elke tree Wees lig Wees 'n lig wat in die donker skyn Lig Laat die duisternis verdwyn Wees lig Soos 'n lamp wat lig vir ander gee Lig Wees lig, elke tree Lig Wees lig, elke tree
Writer(s): Du Plessis Juanita Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out