Music Video

Opstaan!
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Dis 'n stryd Al die reisels van die lewe in 'n weegskaal Wat in my kop bly maal Die verwyd, met elke fout wat ek gemaak het Met elke seer, het ek 'n lewens les geleer Dis ekskuus se, om aan te hou loop Nooit te gaan le, want als altyd hoop Maak jy sulk 'n egte val niet Dis hoeveel keer jy opstaan En waar die lewe na jou te gooi niet Wat jy daarvan maak Maak jy self 'n bietje pyn mee Tyd bring weer genezing So lank jy niet moet verloor niet En dat weer probier En weer, en weer Want dis hoeveel keer jy opstaan Dis hoeveel keer jy opstaan Om te vlug Is net so goed ek vlug van my eie skadu weer Dis by my elke tree Ek het geleer, om met my oe te hou op die horizon se balk Waar ek die son sal vind Die wereld sei, jy's 'n mislukking Maar ek sei, jy kan maar alles bring Maak jy sulk 'n egte val niet Dis hoeveel keer jy opstaan En waar die lewe na jou te gooi niet Wat jy daarvan maak Maak jy self 'n bietje pyn mee Tyd bring weer genezing So lank jy niet moet verloor niet En dat weer probier En weer, en weer Maak jy sulk 'n egte val niet Dis hoeveel keer jy opstaan En waar die lewe na jou te gooi niet Wat jy daarvan maak Maak jy self 'n bietje pyn mee Tyd bring weer genezing So lank jy niet moet verloor niet En dat weer probier En weer, en weer Want dis hoeveel keer jy opstaan, ooh ooh Dis hoeveel keer jy opstaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out