Lyrics

Klein bietjie Klein bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Klein bietjie Klein bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Ek het gou geleer dat ek jou vêr moet weghou van my hart Soos die laaste stukkie pizza in die boks op ñ Saterdag aand Hulle sê te veel van ñ goeie ding is nie goed nie Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Oooooh Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Is net te veel vir my Is net te veel vir my Maar gee my nog Ek was al ñ paar keer seer, hard geval vir die soveelste keer Maar ek hou vas aan die idee, dat die liefde vir my ook ñ kans kan gee Hulle sê te veel van ñ goeie ding, is nie goed nie Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Oooooh Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Is net te veel vir my Is net te veel vir my Hulle sê te veel van ñ goeie ding is nie goed nie Maar so, so moeilik Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Oooooh Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Oooooh Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou (Is net te veel vir my) Want net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Oooooh Net ñ klein bietjie, bietjie, bietjie Klein bietjie, bietjie van jou Is net te veel vir my Is net te veel vir my Is net te veel vir my Net ñ klein bietjie, bietjie van jou (Is net te veel vir my) Net te veel vir my Is net te veel vir my
Writer(s): Heinz Winckler Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out