Lyrics

Bring die bokke (Dronk oom noises) Daar kom die ref nou Voetsek Voetsek Bring vir my die bok Hier kom die Aussie Kiwi's Engelse Hane En al die ander pampoene Maar waar's die kapioene? Hier kom die bokke! Hier kom die bokke! Hoes Hier kom die bokke! Hier kom die bokke! Hoes Hier kom die bokke! Hier kom die bokke! Hier kom die bokke! Hier kom die bokke! Bring vir my die bok Hier kom die bokke hier kom die bokke Huka chaka Hier kom die bokke hier kom die bokke Huka chaka Hier kom die bokke hier kom die bokke Hier kom die bokke hier kom die bokke En die manne van die Hane Kraai nie meer nie daar's net trane En die manne van die skotte Soek nog n whiskey vir die slotte En die manne van die Iere Plant net blomme by hul bure En die manne van die rose Speel soos manne met narkose En die manne van die Wallus Het nie n clue nie waar die paal is En die manne van die Kiwi Het nie meer wind nie net n weezie En die manne van die Aussie Is getoor met tokoloshe En die manne van die puma Het nou te doen met ons induna Hier kom die bokke kom die bokke Huka chaka Hier kom die bokke kom bokke Maak nou seker Hier kom die bokke kom die bokke Huka chaka Bring vir ons weer die wêreldbeker Tjo tjo bokke Tjo tjo bokke Huka chaka Ons hou van waar ons in '95 was Yebo Gogo yebo Gogo Huka chaka Drunk nog n drie'tjie vir Oom Saailas Hey man you met die kangaroo For the bee ba ba in an Aussie suite For die man wat die bom met die Billabong En n shim en n shim en n shim wa bie En n push en n push en n push A Wallabie For what n licka you black, vat die bikka bok Maak n ha maak n ha maak n ha ka kak Tokoloshe maak haar bang, laka sangoma En louis was n leeu met n bietjie baie wrig Vat n lyf, smyt hom uit, hy's affirmative En n pawpaw hit a fan at a big SARFU Nou let us do the Mexican wave Oooooiiiiiih Hier kom die bokke hier kom die bokke Hoes Hier kom die bokke hier kom die bokke Hoes Hier kom die bokke hier kom die bokke Hier kom die bokke hier kom die bokke Hier kom die bokke hier kom die bokke Huka chaka Hier kom die bokke hier kom die bokke Huka chaka Bring vir ons weer die wêreldbeker Tjo tjo bokke Tjo tjo bokke Huka chaka Ons hou van waar ons in '95 was Yebo Gogo yebo Gogo Huka chaka Drunk nog n drie'tjie vir Oom Saailas En die manne van die Hane Kraai nie meer nie daar's net trane En die manne van die skotte Soek nog n whiskey vir die slotte En die manne van die Iere Plant net blomme by hul bure En die manne van die rose Speel soos manne met narkose En die manne van die Wallus Het nie n clue nie waar die paal is En die manne van die Kiwi Het nie meer wind nie net n weezie En die manne van die Ausie Is getoor met tokoloshe En die manne van die puma Het nou te doen met ons induna
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out