Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Refentse
Refentse
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Christopher Torr
Christopher Torr
Composer
Gian Groen
Gian Groen
Composer
Koos Kombuis
Koos Kombuis
Composer
Udo Juergens
Udo Juergens
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer

Lyrics

Stuur groete aan Mannetjiesroux: My oom se motor is n ou masjien Hy maak dit vol met dieselien En hy sing in die strate As hy ons kom sien My oom is oud en ek is skaars dertien Oh stuur ons net so bietjie reen My oom het n tenk vol dieselien En seen my pa en seen my ma En my oom op sy plaas in Afrika Liza se klavier: Ek het n vriendin Ver by die blou see Teen die hange van tafelberg As die son sak Speel sy die mooiste melodie Haar vingers ken die pad Opgesluit in wit en swart Die klavier se grootste vreugde Hartseer en verlange Verstaan die hart se diepste smart Ja die hele wereld word stil En luister in die donker uur Na die nag geluide Van liza se klavier Ja die hele wereld word stil En luister in die donker uur Na die nag geluide Van liza se klavier Blouberg se strand: Goeie more my sonskyn Goeie more my kind Kom ons draf langs die strand Kom ons ry op die wind Die sand sal ons skroei En die strale sal brand Ooohh Maar dis vroeg in die dag Op blouberg se strand Vier seisoene kind: Sy roep my in die rigting Van haar hart Waar die winter vure brand En die nagte vir die somer le en wag Sy giet haar trane in die see Stuur haar woorde met die wind Na die strande Van lank vergete smart Vier seisoene kind Met die winter in jou oe Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind Met die liefde in jou palm Kyk jou osean is kalm Vier seisoene kind Vier seisoene kind Stuur my nog n poskaart met die wind End
Lyrics powered by www.musixmatch.com
Get up to 2 months free of Apple Music
instagramSharePathic_arrow_out