Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zak Van Niekerk
Zak Van Niekerk
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rossouw
Rossouw
Songwriter

Lyrics

Laat ek jou 'n storie vertel Van ou Daantjie, my heel beste pel Hy't altyd gesuip en by bars uitgekryp Soms slaap hy in sy 'favourite' sel Hy kon nooit vir Whiskey nee sê En dan wil hy by almal aanlê Maar die 'girls' wou hom moor, hulle sê hy lyk goor Maar ou Daantjie weet wat hy wil hê Daantjie, Daantjie, wanneer gaan jy leer Wanneer gaan hy leer om die drankies te keer Daantjie, Daantjie, daar's so baie pyn Daar's so baie pyn in jou wyn Eendag pluk Daantjie homself 'n lat Hy moes toilet toe, maar hy was sat Want na al daardie dop, kon 'n niemand hom stop En toe piepie hy sy skoene nat Die trane het oor hom geloop Maar in sy hart was nog bietjie hoop Daar was altyd 'n ding, wat sy hart kon laat sing Dis as jy hom 'n dubbeltjie koop Daantjie, Daantjie, wanneer gaan jy leer Wanneer gaan hy leer om die drankies te keer Daantjie, Daantjie, daar's so baie pyn Daar's so baie pyn in jou wyn Want dis eers ses Tequilas dan 'n trippel Brannas 'N Redbull vir krag en 'n ietsie van alles 'N Yskoue bier, 'n cider vir plesier En ou Daantjie is weer teen die muur So ek wil julle net mooi vra As ou Daantjie eendag julle pla Gooi hom vinnig 'n dop, maar jy beter pasop Want ou Daantjie sê vir alles ja Daantjie, Daantjie, wanneer gaan jy leer Wanneer gaan hy leer om die drankies te keer Daantjie, Daantjie, daar's so baie pyn Daar's so baie pyn in jou wyn Want dis eers ses Tequilas dan 'n trippel Brannas 'N Redbull vir krag en 'n ietsie van alles 'N Yskoue bier, 'n cider vir plesier En ou Daantjie is weer teen die muur
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out