Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Dis iets waarin elke meisie droom Om haar ridder te kry op 'n perd met 'n toom Ek was toe nog klein het gedink jy sal sommer net vir my kan val Min het ek geweet dat dit tyd sou vat Voor jy sou kruis met my pad So, ek het die kans gewaag Toe jy skielik voor my o kom daag Maar al die stukkies vorm iets Wat ek vir altyd by my kan hou Ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou. Dis my verhaal Wat ek kan vertel Ek loop terug in die laan Waar ek staan En jy my kom haal Dat ons 'n pad kan stap En jy die spore in my hart trap Dit is nie meer net ek Maar ons twee saam Ek sien hartjies op 'n brief Geskryf, ek weet ons was so verlief die ritte op die bus Waar ek teen jou skouer kan le en rus Maar al die stukkies vorm iets Wat ek vir altyd by my kan hou Ek kan dit vat en in my hart toe gaan vou. Dis my verhaal Wat ek kan vertel Ek loop terug in die laan Waar ek staan En jy my kom haal Dat ons 'n pad kan stap En jy die spore in my hart trap Dit is nie meer net ek Maar ons twee saam
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out