Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ek het nog altyd verbeel 'N prentjie gemaak Van die dag wat jy my hart steel Gedroom van die tyd Wat ons paaie sou kruis Waar ek staan met geen verwyt Jy gaan jou hele lewe deur ny opsoek na die regte een Alles is gekies vir 'n rede wan ons is nie meer alleen Dit moet so wees (KOOR) Ek wil saam met jou kan lag en huil wan dan sien ek hoe word jou hart sag Deur daar te wees vir mekaar Maak my drome waar Jy laat al die ander verdwyn As jy inloop, want dan sal jou lig net bly skyn En die beste dinge van my Is jy Ek het geweet wat ek soek Wat ek sal wil he Dit gesit in my dagboek Ek het ons storie geskryf Waar ek en jy staan En jy liggies oor my hand vryf Jy gaan jou hele lewe net opsoek na die regte een Alles is gekies vir 'n rede want ons is nie meer alleen dit moet so wees (KOOR)
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out