Music Video

Mooier As 'n Mens
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ek sien jy loop alleen Ek dink jy is die een Wat ek nog altyd in my drome sien Jy doen die regte ding Jy kan maar aanhou sing Want hierdie liedjie is net vir ons twee Bedoel vannaand Ek wil bly tot laataand Ek het voorberei Wat ek gaan se as jy staan voor my Maar al wat ek se is JOU OE OE OE JY'S MOOIER AS N MENS HET ALTYD NET GEWENS VIR N MAN SOOS JY EK WONDER HOE OE OE OE SAL EK JOU KAN KRY DAT JY SE JY'S LIEF VIR MY EN MY DROME WAAR KAN MAAK Sal dit jou afskrik as Ek dink of ons twee pas Want dis wat ek die heeltyd dink ek doen Ek loop my lyf wil brand Ek wil hier wegkom want Ek kan nie met jou praat sonder dat my Hande sweet nie Ek wil nie he jy moet weet nie Ek het dit voor berei Wat ek gaan se as jy staan voor my Maar al wat ek gaan se is ... JOU OE OE OE JY'S MOOIER AS N MENS HET ALTYD NET GEWENS VIR N MAN SOOS JY EK WONDER HOE OE OE OE SAL EK JOU KAN KRY DAT JY SE JY'S LIEF VIR MY EN MY DROME WAAR KAN MAAK Jy is die een wat ek nog altyd voor sou wag Jy is die een wat my nog altyd kon laat lag Waaroor ek droom elke nag JOU OE OE OE JY'S MOOIER AS N MENS HET ALTYD NET GEWENS VIR N MAN SOOS JY EK WONDER HOE OE OE OE SAL EK JOU KAN KRY DAT JY SE JY'S LIEF VIR MY EN MY DROME WAAR KAN MAAK Sjoe oe oe oe Die lyne om jou mond Jou lyfie so gesond Met alles in plek Maar toe oe oe Ek my weer kon kry Hoor ek jy's lief vir my En my drome het waar geword
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out