Music Video

Wil Jou Hart Nooit Breek
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
Songwriter

Lyrics

Jy loop verby my weer 'n keer Sonder om te kyk, te raak, te hoor dit maak net seer Dis stil in die kamer waar ons is Geen woord of glimlag Alles tussen ons word vermis Dis nou al lank genoeg Ek wil die stukkies van jou hart weer heel maak Ek weet met elke woord Wat ek Sê uit die woede Laat jou hart kraak Ek wil nie maar ek sien wat ek doen aan jou As jy kyk vir my en jy hartseer lyk Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel Dis nie wat jy verdien nie Kon ek dit nie lankal sien nie En oh oh oh... Ek wil jou hart nooit breek Oh oh oh... sal ek jou weer kan smeek Ek brand om jou net te kan soen Kan jy nie sien hoe ek voel en wat dit alles aan my doen Ek wens dit het nooit eers begin Maar toe ek weer kyk Eindig dit en woorde raak min Dis nou al lank genoeg Ek wil die stukkies van jou hart weer heel maak Ek weet met elke woord Wat ek sê uit die woede Laat jou hart kraak Ek wil nie maar ek sien wat ek doen aan jou As jy kyk vir my en jy hartseer lyk Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel Dis nie wat jy verdien nie Kon ek dit nie lankal sien nie En oh oh oh... Ek wil jou hart nooit breek Oh oh oh... sal ek jou weer kan smeek Om my net te vergewe Ek wil nie maar ek sien wat ek doen aan jou As jy kyk vir my en jy hartseer lyk Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel Dis nie wat jy verdien nie Kon ek dit nie lankal sien nie En oh oh oh... Ek wil jou hart nooit breek Oh oh oh... sal ek jou weer kan smeek Om my net te vergewe
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out